The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Reglement van Orde oor Openbare Werksaamhede: 1965 – Die Senaat van die Republiek van Suid-Afrika

Prys: POA

Uitgegee: 1965

Uitgewers: Staatsdrukkerye

Kondisie: Hardeband  met ‘n titelstrook in ‘n goeie toestand. Goue teks op die voorblad, met skaafmerke om die rande en geringe merkies op die omslag. Vorige eienaar se naam aan die binnekant van die omslag, andersins is die bladsye in’n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

Description

Additional information

Weight 349 g