The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Saul die Worstelheld – D.F. Malherbe (Eerste uitgawe)

R400.00

“[Malherbe se] Bybelse romans, Die Hart van Moab (1933), Saul die worstelheld (1935), en Die profeet (1937) het ’n parallel tussen die Afrikaners en die Israeliete van die Ou Testament getrek. Sy prosa word gekenmerk deur romantiese verheerliking van die arbeid. In sy belangrikste romans behandel hy stof uit die vaderlandse verlede, die mens in sy verbondenheid aan die natuur en grepe uit die Ou Testament.”

Prys: R400.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1935

Uitgewers: Nasionale Pers

Kondisie: Hardeband omslag in ‘n goeie toestand geringe skaafmerke op die hoeke van die omslag en die bo- en -onderkante van die rugkant. Rugkant effens verbleik. Vorige eienaar se naam en ‘n stempel aan die binnekant van die omslag. Bladsye effens verbruin a.g.v. ouderdom, andersins in ‘n baie goeie toestand  – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 711 g