The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Swartman, Stad en Toekoms – Dr. J.J.F. Durand

R220.00

“In die loop van die Weste se ontmoeting met Afrika was die einde van die koloniale tydperk nie ook die einde van die Westerse beskawings- en kulturele beïnvloeding van die nie-Westerse wêreld nie. Selfs volke en stamme, wat blykbaar nog onaangeroer binne hulle primitiewe verbande lewe, kan binne ‘n kort tyd, indien die wêreldekonomie dit noodsaak, in ‘n maalstroom van tegnologiese en ekonomiese revolusie gestort word sonder dat hulle hoegenaamd snap wat met hulle aan die gebeur is.” – Ter Inleiding

Prys: R220.00

Uitgawe: Eerste druk

Uitgegee: 1970

Uitgewers: Tafelberg

Kondisie: Hardband met geringe skaafmerkies aan die hoeke en bo- en onderkante van die omslag. Teks op die rugkant steeds in ‘ baie goeie toestand. Geringe merkies op die omslag a.g.v. hantering oor ‘n lang tydperk. Vorige eienaar se naam en vlekkies aan die binnekante vazn die omslag. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind. Teks op ‘n paar bladsye(± 10-15 van 170)  wel onderstreep met pen.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 323 g