The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Volkslewe van die Afrikaner: Die verhaal van ons volkskunde – Pieter W. Grobbelaar

R250.00

Die verhaal van ons volkskunde

“Daar is iets moois in elke volk. Om te weet wát dit is, is besondere kennis van ‘n volk nodig. Hierdie boek handel oor kennis van die Afrikanervolk, en oor die Afrikaner in sy diepste roeringe.”

Prys: 250.00

Uitgawe: Eerste druk

Jaar: 1974

Uitgewers: Tafelberg

ISBN: 0624005925

Kondisie: Omslag in goeie toestand, met geringe skeurtjies om die rande en klein skaafmerkies op die agterblad. Hardeband in baie goeie toestand, met baie geringe skaafmerkies op die onderste hoeke (“Shelf ware”). Intern soos nuut – baie skoon en baie stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 371 g