The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Vorster se 1000 Dae – B.M. Schoeman

R90.00

“Hierdie boek is een van die opsienbarendste politieke geskrifte wat verskyn het. Dit handel oor die politieke woelinge van die laat Sestigerjare in die Nasionale Party wat gelei het tot die afstigting van die Hertzog-groep.

Mnr Schoeman beskik oor intieme kennis en dokumente wat nog nooit voorheen geopenbaar is nie en wat ook op vandag se politieke strydpunte ‘n interessante lig werp.”

Prys: R90.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1974

Uitgewers: Human & Rousseau

ISBN: 0798104538

Kondisie:  Hardeband in ‘n baie goeie toestand. Stofomslag het skaafmerkies en klein skeurtjies om die rande. Bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 478 g