The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Wat Sal Hierdie Kindjie Tog Wees?: Oordenkinge vir Gelowige Ouers – Dr. Andrew Murray

R250.00

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1928

Uitgewer: Publikasie Kommissie van die S.A. Bybelvereniging

Kondisie: Hardeband in ‘n goeie toestand, met geringe skaafmerke (“shelf wear”) om die rande. Baie gering skaafmerke op die omslag. Verbruining aan die binnekante van die voor- en agterblad. Plakker van “C.S.V Boekhandel” aan die binnekant van die voorblad. Bladsye andersins in ‘n uitstekende toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 291 g