The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Katastrofes – Breyten Breytenbach

R600.00

Prys: R600.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Jaar uitgegee: 1964

Uitgewers: Afrikaanse Pers Boekhandel

Kondisie: Stofomslag toon skaafmerke, en twee skeure van 3cm elk aan die bo- en onderkant van die rugkant. Oorgetrek in ‘n beskermende plastiekomhulsel. Bladsye van die boek is baie skoon (een vlekkie opgemerk) en baie stewig gebind. Algehele kondisie baie goed.

Grootte: 22 x 13,5 cm

131 bladsye

katastrofes-breyten-breytenbach-2

1 in stock

Description

Additional information

Weight 550 g