The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Alchemis – Paulo Coelho, vertaal deur Kobus Geldenhuys

R120.00

Prys: R120.00

Uitgawe: Eerste Afrikaanse Uitgawe

Uitgegee: 2003

Uitgewers: Aardvark Press

ISBN: 0958456445

Kondisie: Sagteband in ‘n baie goeie toestand met net geringe skaafmerkies om die rande van die omslag. Bladsye steeds in ‘n uitstekende toestand.

– Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor ’n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na ’n skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy ’n sigeunerin, ’n man wat homself ’n koning noem, en ’n alchemis. Hulle almal help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as ’n reis op soek na wereldse goed, verander in ’n ontdekking van die skat binne-in ’n mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis ’n universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g