The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Niemand Se Liefling Nie – Fanny Eden

R400.00

– In Afrikaans oorgesit deur Ds. P.J. Marais –

Prys: R400.00

Uitgawe: Eerste Afrikaanse Uitgawe

Uitgegee: 1927

Uitgewers: J.H. de Bussy

Kondisie: Karton-hardeband in ‘n gemiddelde toestand met skaafmerke om die rande en bo-en onderkante van die omslag, asook geringe skaafmerkies en vlekkies op die omslag. Ligte verbruining van die bladsye aan die binnekante van die omslag, asook die name van vorige eienaars. Andersins is die bladsye in ‘n goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 155 g