The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner – Deel II – Prof C.M. Van den Heever

R450.00

Hardeband in oorspronklike groen materiaal met stof omslag. In goeie toestand. Geillustreer in swart en wit foto’s.

Geteken deur die vorige eienaar: Dr. J.A. Ackerman

Die Eerste beskrywing van die Boere-Volkslewe in al sy vertakkinge

Prof Dr. C.M.Van der Heever en Prof. Dr. P.De V. Pienaar

Gedruk: 1947

Gewig: 1,580

Hardeband met stof omslag in goeie kondisie

Ligte bruin vlekke op eerste twee binne bladsye maar andersins is boek in uitstekende toestand

1 in stock

Description

Additional information

Weight 4050 g