The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Op die spore van Simon van der Stel – Willie Visagie – Francois Verster

R230.00

Die optekening van die aangrypende herdenkingsveldtog soos in hierdie boek vervat, lees soos ‘n roman. Dis van waardevolle historiese betekenis en vervul die leser met hoe waardering vir die durf waarmee Simon van der Stel 300 jaar gelede oor ‘n periode van ses maande die ontbereringe van die tyd moes oorwin tydens sy epiese reis vanaf Kaapstad na Springbok.

1 in stock

Description

Op die spore van Simon van der Stel – Willie Visagie – Francois Verster
Uitgewer: Die Willie Visagie Trust
Jaar: 2005
Sagteband so goed soos nuut

Additional information

Weight 738 g