Description
R80
In hierdie woeste nag herleef die jog man wat in die eensaamheid sy dae as veewagter op die verlate steppe wou slyt, weer sy lewe as prins aan die hof van sy vader, Goelai Khan, die werde, die sluwe, wat deur sy volgelinge eerder gevrees as bemin word.