The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Herberg Aan Die Oseaan – Evert Zandstra

R400.00

-‘n Roman oor die lewe van Jan van Riebeeck-

Prys: R400.00

Uitgawe: Eerste uitgawe (Afrikaanse vertaling)

Uitgegee: 1963

Uitgewer: HAUM

Toestand: Hardeband in goeie toestand. Stofomslag toon skaafmerke al om die rande en op die rugkant, is effens geskeur op twee plekke aan die boonste rand en is oorgertrek met plastiek. Verbruining op die hardeband omslag. Intern baie skoon en stewig gebind. Ingeskryf deur vorige eienaar.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 720 g