The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Republiek van Suid-Afrika – Agtergrond, Ontstaan en Toekoms

R250.00

Eerste Uitgawe: 1966

Uitgewer: Voortrekkerpers
ISBN
Hardeband met stof omslag
Boek is skoon en in goeie kondisie
Geen inskrywings

Out of stock

Description

“Met die oog op die Republiekfees van 31 Mei 1966 het die Voortrekkerpers dit goed gedink om ‘n gedenkbundel uit te gee waartoe enkele historici, staatsleerkundiges, kultuurleiers en joernaliste bydreas sou lewer. Die gedagte daaragter is om, met die oog op die jarelange stryd om die Republiek van Suid-Afrika tot stand te bring, ‘n voorraad-opname te maak na die eerste vyf jaar van sy bestaan…”

Onder Redaksie van: F. A. van Jaarsveld en G. D. Scholtz

Additional information

Weight 1000 g

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>