The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Operasie Entebbe – Yehuda Ofer

R50.00

“Operasie Entebbe is ‘n weermagsmaneuver wat deur die Israeli-weermag in 1976 uitgevoer is om 103 gekaapte vliegtuigpassasiers in Uganda van hul kapers te bevry. Die maneuver het gedurende die nag van 3 Julie en die vroeë oggendure van 4 Julie 1976 plaasgevind. Oorspronklik “Operasie Donderslag” deur die Israeli-beplanners gedoop, is dit later amptelik herbenoem as “Operasie Jonatan”, ter ere van die Israeli-bevelvoerder. Dié grondbevelvoerder, Kolonel Jonatan “Jonie” Netanyahu is ook die enigste Israeliese soldaat wat in die aanval gesterf het. Drie gyselaars het gesterf en vyf Israeli-kommando’s is gewond. ‘n Vierde gyselaar is vermoor deur Ugandese weermagsoffisiere in ‘n nabygeleë hospitaal.”

Prys: R50.00

Uitgawe: Eerste Afrikaanse vertaling

Uitgegee: 1976

Uitgewers: HAUM

ISBN: 0798602929

Kondisie: Hardeband met skaafmerke om die rande en ‘n vlek op die buiteblad. Stofomslag in ‘n redelike toestand met skaafmerkies en klein skeurtjies om die rande. Vlek op die titelblad, andersins is die bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g