The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Institusie van Calvyn – Verkorte Weergawe deur Ds. A Duvenage

R450.00

– Met medewerking van Prof. A.J. du Plessis

“In sy Institusie lê Calvyn uit wat die Hervorming volgens hom werklik beoog het. Hy skryf die eerste weergawe van die boek op ‘n jong ouderdom: dit word in 1536 te Basel uitgegee toe hy pas 26 jaar oud was. Calvyn het die Institusie geskryf omdat hy op daardie oomblik diep geskok was deur die maatreëls wat in sy geboorteland Frankryk teen die Protestante ingestel is. Hy rig daarom as inleiding op die Institusie ‘n brief aan koning Frans I.”

Prys: R450.00

Uitgawe: Eerste (Afrikaanse) Uitgawe

Uitgegee: 1951

Uitgewers: Sacum Beperk

Kondisie: Hardeband in ‘n goeie toestand, met skaafmerke om die rande. Stofomslag met vlekkies en skaafmerke om die rande – oorgetrek in ‘n beskermende plastiekomslag. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 300 g