The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

God se Smokkelaar – Broer Andrew

R200.00

Prys: R200.00

Uitgawe: Derde Druk

Uitgegee: 1980

Uitgewers: Hart Uitgewers (vir Geopende Deure)

ISBN: 0949962570

Kondisie: Sagteband in ‘n goeire toestand met skaaf merke om die rande van die omslag. Bladsye in ‘n uitstekende toestand – skoon en stewig gebind.

– In Samewerking met John en Elizabeth Sherrill

– Uit Engels vertaal deur Timo Kriel

God was agter besig om ‘n jong Hollander wat wéreldwyd as Broer Andrew bekend sou word, op te roep om Sy ambassadeur vir die getroues te wees. Oor en oor waag Andrew sy lewe om eers enkele, toe honderde en later selfs duisende Bybels oor gevaarlike landsgrense te smokkel na behoeftige hande en sodoende hoop te bring aan hulle wat dit die nodigste het.

God se smokkelaar beskry nie net Andrew se spanningsvolle avonture en die grebroke lewens wat hy ten goede verander nie, maar ook die realiteit van geestelike oorlogsvoering –alles word saamgevoeg in ‘n aangrypende spanningsverhaal wat afspeel agter die Ystergordyn, asook China en meer onlangs Gaza en naasliggende Moslemgebiede.

1 in stock

Description

– In Samewerking met John en Elizabeth Sherrill

– Uit Engels vertaal deur Timo Kriel

God was agter besig om ‘n jong Hollander wat wéreldwyd as Broer Andrew bekend sou word, op te roep om Sy ambassadeur vir die getroues te wees. Oor en oor waag Andrew sy lewe om eers enkele, toe honderde en later selfs duisende Bybels oor gevaarlike landsgrense te smokkel na behoeftige hande en sodoende hoop te bring aan hulle wat dit die nodigste het.

God se smokkelaar beskry nie net Andrew se spanningsvolle avonture en die grebroke lewens wat hy ten goede verander nie, maar ook die realiteit van geestelike oorlogsvoering –alles word saamgevoeg in ‘n aangrypende spanningsverhaal wat afspeel agter die Ystergordyn, asook China en meer onlangs Gaza en naasliggende Moslemgebiede.

Prys: R200.00

Uitgawe: Derde Druk

Uitgegee: 1980

Uitgewers: Hart Uitgewers (vir Geopende Deure)

ISBN: 0949962570

Kondisie:Sagteband in ‘n goeire toestand met skaaf merke om die rande van die omslag. Bladsye in ‘n uitstekende toestand – skoon en stewig gebind

Additional information

Weight 300 g