The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

‘n Kas is vir klere – Pieter Cilliers

R300.00

‘n Kas is vir klere is ‘n onverskrokke verhaal waarin Pieter Cilliers homself vierkant in die oë kyk. Hy verwoord die eensaamheid en frustrasie van ‘n talentvolle, godvresende mens wat noodwendig buitestander word, die slagoffer van vrees en diskriminasie. Hy vertel van die moeilike proses van aanvaarding — veral van die self — vir ‘n gay persoon in die Suid-Afrikaanse samelewing. As Christen neem hy veral die Kerk se rigiede en irrasionele hantering van homoseksualiteit onder die loep. ‘n Kas is vir klere is ‘n baanbrekerswerk wat die debat oor gay-regte in die Kerk en in die gemeenskap gaan aanblaas, en wat vir baie mense die deure gaan oopmaak na ‘n eerliker, meer sinvolle bestaan. Terselfdertyd is dit ‘n ontroerende, menslike verhaal wat enduit boei en geen leser onaangeraak laat nie.

Prys: R300.00

Uitgawe: Tweede druk

Uitgegee: 1999

Uitgewer: Human & Rousseau

ISBN: 9780798137317

Kondisie: Sagteband in ‘n goeie toestand, met geringe skaafmerkies op die rande  van die omslag. Baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 400 g