The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Rand en Sy Goud – J.L.P. Erasmus

R260.00

i Die Ontdekking van ons Goudskatte

– ii Ou Johannesburg en enige Prominente Pioniers

Prys: R260.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1944

Uitgewers: J.L. van Schaik

Kondisie: Hardeband in ‘n goeie toestand, met skaafmerkies aan die rande van die omslag. Stofomslag in ‘n gemiddelde toestand, met skaafmerke en klein skeurtjies om die rande. Bladsye liggies verbruin, maar andersins in ‘n goeie toestand – skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

i Die Ontdekking van ons Goudskatte, ii.

– ii Ou Johannesburg en enige Prominente Pioniers

Prys: R260.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1944

Uitgewers: J.L. van Schaik

Kondisie: Hardeband in ‘n goeie toestand, met skaafmerkies aan die rande van die omslag. Stofomslag in ‘n gemiddelde toestand, met skaafmerke en klein skeurtjies om die rande. Bladsye liggies verbruin, maar andersins in ‘n goeie toestand – skoon en stewig gebind.

Additional information

Weight 300 g