The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Huldejaar 1949 – M.C.Botha

R500.00

Goeie toestand

Harde band

Geen bruin kolle

Geen stofomslag

Eerste uitgawe deur Die Beheerraad van die Voortrekkher monument 1952

2 in stock

Description

Wat alles is in hierdie boek te lees en hoe word die uitgebreide feestelikhede van 1949 benader ? Dit is die natuurlike vraag wat hom opdring an elkeen wat hierdie boek ter hand neem. daar is ongetwyfeld verskillende maniere waarop die feesgebeurtenisse benader kan word. Die bedoeling van hierdie boek is om ‘n algemene beeld van die feesjaar 1949 te gee sodat ‘n oorsigtelike verhaal, in breë nabeeld, daarvan kan bly voortbestaan.

Die Huldejaar 1949 , ‘n algemene oorsig oor die huldeuitinge van ‘n dankbaar volk in 1949, die jaar waarin sy gedagtegang aangetrek is deur en met behulp van die Rapportryers voortgedra is na die Voortrekkermonument, Pretoria, Opgestel deur M.C. Botha, Met erkenning en onder beskerming van Die Beheerraad Van Die Voortrekkermonument, Gedruk deur die Voortrekkerpers 1952, baie fotos, A 4 formaat, 325 bls., goeie toestand.