The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Kerk Van Stellenbosch – A.M. Hugo en J. Van der Bijl

R300.00

'n Geskiedenis van die kerkgeboue van die Nederduits Gereformeerde Gemeente te Stellenbosch, en van die mense wat hulle gebou het, vanaf die dae van Simon van der Stel tot op die huidge dag, in opdrag van die kerkraad van Stellenbosch geskryf.

Out of stock

Description

Gedruk deur Tafelberg-Uitgewers:
Eerste uitgawe 1963:
268 bl:
Hardeband met Stof omslag:
Goeie toestand: Foxing/ Verbruining van die endbladsye en bruin spikkeling op die stof omslag

Additional information

Weight 1310 g