The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Geliefde Generaal – Pieter. W. Grobbelaar

R160.00

“‘n Roman oor die lewe van Genl. J.R.M. Hertzog n sy eie tyd was hy ‘n lewende legende, vandag ‘n naam wat altyd ter sprake kom wanneer mense oor ons geskiedenis praat. Meer as veertig jaar lank was hy een van die belangrikste openbare figure in ons land: Regter, later generaal in die ou Vrystaatse Republiek, na die Tweede Vryheidsoorlog minister in die Vrystaat, na die Uniewording eers’n minister, en toe Eerste Minister.”

Prys: R60.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1968

Uitgewers: Human & Rousseau

Kondisie: Hardeband in ‘n goeie toestand met geringe skaafmerkies om die rande. Stofomslag ook steeds in ‘n goeie toestand, met skaafmerke meer opmerklik. Eks-biblioteek met stempel asook Ex Libris plaatjie van vorige eienaar aan die binnekant van buiteblad. Bladsye in ‘n baie goeie toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 500 g