The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Hendrik Frensch Verwoerd – Fotobiografie – Pictorial Biography 1901 – 1966

R680.00

Posgeld R68

gewig 1,040 kg

Hardeband Boek in baie goeie toestand sonder stof omslag.

Geillustreerd met wit en swart foto’s en ook in kleur tesame met Artikel wat verskyn het in die Transvaler.

Saamgestel deur N.F.Hefer & G.C.Basson

Gedruk deur Voortrekkerpers BPK

1 in stock

Description

Hierdie eerste Fotobiografie van ‘n Suid-Afrikaanse staatsman is ‘n huldeblyk deur Voortrekkerpers aan wyle dr. Verwoerd, wat oor ‘n tydperk van dertig jaar ten nouste aan die pers verbonde was.
Daniels Private Versameling.

Additional information

Weight 1400 g