The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Kuns as Avontuur – Prof. J.du . Scholtz en H.E.Z.Scholtz

R1,000.00

1 in stock

Description

Strek oor ‘n tydperk van honderd jaar vanaf die versameling beeldhouwerke van Rodin en van later  beeldhouers wat min of meer in sy tradisie gewerk het, tot aan die Op – en kinetiese kuns van die middel van die jare sestig. Die ontwikkeling van die Avant-Garde kuns word geillustreer deur afsonderlike versamelings.

Boek Informasie

Toestand & Kondisie: Baie goeie toestand

Buiteblad: Hardeband van Linne

Stof omslag: In goeie toestand

Uitgewer: Harry N.Abrahams, Inc. New York

Jaar van Publikasie:

ISBN:

Ander Informasie: Uit Frans en Engels vertaal.

Gewig:  2,630 g + 200 g verpakking =  2830 g

Bladsye: 224

Grootte:  31 x 31 cm

Additional information

Weight 2830 g