The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Man sonder volk – Arnold Kriegler

R120.00

Die Lotgevalle van die Boere het Krieger ter harte geneem en die Boerevolk se geskiedenis in epiese vorm gegiet.

1 in stock

Description

Nog nooit tevore was die burgelike bevolking van ‘n Christelike volk deur die mense van ‘n ander volk so in smart en ondergang gedompel nie.

Hardeband sonder stof omslag in goeie toestand
Afrikaanse

Pers-Boekhandel – Johannesburg 1965

Gewig 450 g + 200 g  verpakking = 650 g

Bladsye: 245

Grootte; 21,5 x 14 cm

Additional information

Weight 650 g