The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Om Die Waarheidskommissie Te Vergeet – Dan Roodt

R250.00

Die Waarheidskommissie was niks minder as propagandistiese geskiedskrywing wat met staatsfondse bedryf is nie, dit is nou afgesien van die magte daarvan om amnestie aan oortreders te verleen.

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste uitgawe, eerste druk.

Uitgegee: 2001

Uitgewers: Praag

ISBN: 9780620267809 / 0620267801

Kondisie: SAgteband in baie goeie toestand. Baie geringe skaafmerke aan die hoeke van die omslag. Intern in uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind – geen inskripsie.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 240 g