The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Op Safari – Sangiro

R150.00

Op Safari – Sangiro

Met tekeninge deur H.A. Aschenborn

Die woord moderne is nie eintlik heeltemal van pas hier nie, want die tonele waarin drie jagters van die Kaap hulle onlangs begewe het, voer ‘n mens weg na ‘n eeu wat veel verder terug is as die waarin die drie roemryke helde van Alexander Dumas hulle avontuurlike loopbaan gehad het.

Prys : R150.00

Uitgewer : J.L.van Schaik Peperk

Sestiende druk

Toestand :Hardeband in goeie toestand met n stofomslag.

Sekere gedeeltes van die boek het potlood aantekeninge aan die kantlyn en is onderstreep.

Bl : 244

1 in stock

Description

Additional information

Weight 560 g