The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Politieke Briewe 1909-1910: Deel 1 – Onder redaksie van AH Marais

R90.00

Die verskeidenheid van politieke briewe wat in hierdie bundel saamgevoeg is, belig die Suid-Afrikaanse geskiedenis van ‘n heel besonderse hoek. Dit werp nie alleen lig op die brandende politieke kwessies van die tyd nie, maar stel die leser ook in staat om hierdie beroemde karakters van naderby te leer ken.

Prys: R90.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 1971

Uitgewers: Instituut vir Eietydse Geskiedenis

Kondisie: Hardeband in ‘n baie goeie toestand, met geringe skaafmerkies aan die hoeke van die omslag en bo en onderkante van die omslag. ‘n Handvol lyne in die boek is met pen onderstreep. Andersins is die bladsye in ‘n uitstekende toestand – baie skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 371 g