The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Nicky & Lou: 46 Stories – Nataniël (Signed and inscribed)

R350.00

Nataniël se jongste bundel is ‘n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wereld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. ‘n Meesterstorieverteller.

Prys: R350.00

Uitgawe: Eerste uitgawe

Uitgegee: 2011

Uitgewer: Human & Rousseau

ISBN: 9780798155724

Kondisie: Afgesien van ‘n ligte voumerk langs die rugkant af – teken dat die boek wel al gelees is – lyk die boek nuut.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 345 g