The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Eerste Steen ? – Adam Small

R250.00

Uitgegee in 1961, is ‘Die eerste steen?’ ’n bundel sosiopolitieke essays oor die bruin/wit Afrikaanse verhoudingskwessie. Met verwysing na die boek het Small gesê: “[Dit is ’n] uit die hart geskrewe boekie oor my ervaring in die apartheid-opset … Ek mag hoop dat die religieuse toon van die boek mense kan oortuig … dat hierdie skrywer skaars tot godslastering in staat is!”

In ’n brief aan Small het Van Wyk Louw gesê dat hy dit “eers met belangstelling en later met ontroering” gelees het.

Prys; R250.00

Uitgawe: Eerste (nie gedateer nie)

Uitgegee: 1961

Uitgewers: Haum

Kondisie: Goed. Stofomslag met skeurtjies om die rande, en hrdeband met skaafmerkies om die rande. Verbruining op die eerste bladsye. Baie skoon en stewig gebind.

Out of stock

Description

Additional information

Weight 300 g