Kwartet – M. E. R., Ina Rousseau, Elisabeth Eybers, Henriette Grové

R200.00

Vierde Druk: 1960

Uitgewer: Nasionale Boekhandel Bpk
Geen ISBN
Hardeband met oorspronklike stof omslag
Boek is skoon en in goeie kondisie
Geen inskrywings

1 in stock

Description

Kwartet bied ‘n aantal uitstekende kortverhale deur van ons mees vooraanstaande vroueskrywers: MER, Elisabeth Eybers, Ina Rousseau en Henriette Grové. Vir laasgenoemde is dit haar debuut in boekvorm, aangesien haar verhale voorheen nog net in tydskrifte verskyn het.

Additional information

Weight 350 g