The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Tukkie-Rugby By Die Eerste Millennium – Prof. Flip van der Walt

R250.00

Prys: R250.00

Uitgawe: Eerste Uitgawe

Uitgegee: 2000

Uitgewers: Die Skrywer

ISBN: 1-86854-363-3

Kondisie: Sagteband in ‘n baie goeie toestand met skaafmerke om die rande van die omslag en vou teen die lengte van die voorblad af. Vorige eienaar se naam doodgekrap op die titelblad, en ‘n penmerk op die inhoudsopgawe. Andersins skoon en stewig gebind.

1 in stock

Description

Additional information

Weight 350 g