The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Die Gedenkwaardighede van Suid-Afrika – Tweede, Vergrote en Hersiene Uitgawe – C. van Riet Lowe en B.D.Malan

R350.00

Posgeld R68

Gewig 850 g

Hardeband Boek in baie goeie toestand sonder stof omslag.

Geredigeer deur C.Van Riet Lowe en B.D.Malan

Gedruk deur L.S.Gray En Kie (EDMS) Bpk
Handtekening van vorige eienaar op tweede binne bladsy.
‘n Weergawe van vyftien jaar lange prestasie deur Die Kommissie tot behoud van Natuurlike en Historiese Gedenkwaardighede en Oudhede.

1 in stock

Description

R350.00

Nege jaar gelede het die toenmalige Minister van Binnelandse Sake, ibder wue due Jinnussue destyds geressorteer het, in sy voorwoord tot die eerste uitgawe van hierdie boek melding gemaak van die ryk erfenis wat ons besit in die vorm van ons monumente, geskiedkundige gedenkwaardighede en oudhede.

 

Additional information

Weight 1050 g