The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Stud Breeder’s Manual – Handleiding vir Stoettelers

R80.00

Eerste Uitgawe: 2007

Uitgewer: Picasso Headline
ISBN: 9790620398084
Sagteband omslag
Boek is skoon en in uitstekende kondisie
Geen inskrywings

1 in stock

Description

1. Die vee- en stoetbedryf in Suid-Afrika / The livestock and stud industry in South Africa

‘n Breë oorsig oor die veebedryf, die verwantskap tussen die kommersiële sektor en die stoetbedryf, teeltdoelwitte, interafhanklikheid. Verantwoordelikhede en rol van stoettelers ten opsigte van die voorsiening van genetiese materiaal aan die bedryf.

2. Die SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging / The SA Stud Book and Animal Improvement Association

Geskiedenis
Kort weergawe van die geskiedenis van SA Stamboek.
Oorsig
Wat is SA Stamboek, missie, visie, omvang, afdelings ens.Inligting in voubiljet. Samestelling van AJV, Exco.
Dienste
Omskrywing van die dienste wat SA Stamboek lewer.
Publikasies
SA Livestock Breeding, SA Stoetteler / Stud Breeder, verslae,webblaaie;
3. Intergis 2000

‘n Kort omskrywing van Intergis 2000, doel, struktuur, finansiering ens.

4. Die rol van telersgenootskappe / The role of breeders’ societies

‘n Kort omskrywing van die doel en funksies van ‘n telersgenootskap. Verwantskap tussen SA Stamboek en genootskappe. Grondwet. Sekretariaat. Die pligte / verantwoordelikhede van telers.

5. Die stoetteler en wetgewing / The stud breeder and legislation

Kort opsomming oor die inhoud / implikasies van heersende wetgewing.

6. Die administrasie van ‘n stoetboerdery / The administration of a stud farm

Lidmaatskap / Deelname
Prosedures, aansoekvorm, fooie*, belangrikheid van deelnemernommer, lid SA Stamboek en lid by genootskap, opskorting, effektiewe datum van deelname, heraansluitings, direkte handeling ens. – alle spesies;
Voorvoegsel en Kuddekenmerk
Wat is VV’s en KKM’s, gebruike, uniekheid, hergebruik, sessies ens.
Die vloei van data – direkte handeling / handeling deur genootskappe
7. Die identifikasie van diere / The identification of animals

Inleidend – bepalings van Wet op Diere-identifikasie, grondwette, LidCat ens.
Tatoeëring
Kort artikel oor tatoeëring…
Brandmerke
Kort artikel oor brandmerke…
Oorkodes
Kort artikel oor oorkodes…
Oorplaatjies en strepieskodes
Kort artikel oor oorplaatjies…
Perdepaspoorte
Kort artikel oor perdepaspoorte
Kleurmerke en foto’s
Kort artikel oor kleurmerke…
Mikroskyfies
Kort artikel oor mikroskyfies…
8. Diere-aantekening / Animal recording

Algemene beginsels
Prosedures, aansoekvorm, fooie*, belangrikheid van deelnemernommer, lid SA Stamboek en lid by genootskap, opskorting, effektiewe datum van deelname, heraansluitings, direkte handeling ens. – alle spesies;
Geboortekennisgewing
Inligting ter sprake,voorbeelde…
Registrasie en aantekening
Opgradering, prosedures, stelsels (ontwikkelende rasse vs. erkende rasse)…
Inspeksie en keuring
Prosedures, stelsels,verskille by rasse…
Oordragte
Algemene prosedures, oordragte na nie-lede…
Kansellasies
Prosedures…
Lineêre klassifikasie
Inligting ter sprake, voorbeelde…
Ander inligting
Inligting ter sprake, voorbeelde…
9. Prestasie-aantekening / Performance recording

Vleisbeeste
Kort samevatting van skema en dienste…
Melkdiere
Kort samevatting van skema en dienste…
Kleinvee
Kort samevatting van skema en dienste…
Varke
Kort samevatting van skema en dienste…
10. Genetiese evaluasie / Genetic evaluation

Kort samevatting van konsep en dienste…

11. Logix

‘n Kort omskrywing van Logix, doel, funksies, kostes*, gebruik, aansoekvorm.

12. Die gebruik van verslae en ander inligting uit die diere-aantekeningstelsel / Using reports and other information from the animal recording system

Enkele verslae met verduidelikende notas van belangrikste konsepte.
Veilingskatalogusse – wat beteken die data; hoe werk die diens…

13. Die beginsels van stoetveebemarking / The principles of marketing livestock

Kort artikel…

14. Ouerskapverifikasie / Parentage verification

Beginsels, prosedures…

15. Die rol van opgradering in stoetteling / The use of upgrading in stud breeding

Beginsels, prosedures. Ontwikkelende rasse vs. gevestigde rasse, Landrasse

16. Kunsmatige inseminasie en embrio-oorplasing / Artificial insemination and embrio transfer

Kort artikel, voorbeeld van Skedule O
17. Invoere, uitvoere en die vestiging van nuwe rasse / Import, export and establishment of new breeds

Kort artikel…

18. Veilings as ‘n bemarkingsmeganisme / Auctions as a marketing mechanism

Kort artikel

19. Skoue / Shows

Kort artikel…

20. Fooie en finansiële reëlings / Fees and financial arrangements

Besonderhede van betalingsmetodes. Lys van heersende pryse vir dienste ens.

Additional information

Weight 640 g

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>