The Book Collector

The Book Collector

We find the books you can't.

Suid-Afrika se Proteaceae – Ken hulle en kweek hulle – Marie Vogts

R150.00

Die plantefamilie Proteaceae het in Suid-Afrika meer as 320 verteenwoordigers. Hulle groei hoofsaaklik in die ruwe berge en op die sandvlaktes van die klein suidwestelike uithoek van die land, maar versprei ook ooswaarts deur Natal tot in die Transvaal.

1 in stock

Description

Gedruk deur C.Struik:
Eerste uitgawe 1982:
240 bl:
Hardeband met Stof omslag:
Goeie toestand:

Additional information

Weight 1310 g